DIE HARTSKAMER-WÊRELD

FARM-TO-PLATE™

DIE AANLYN PLAASWINKEL

Vleis  |  Vars Vrugte  |  Vars Groente  |  Bevrore Geregte  |  Ontmoet Ons Boere

MY HARTSMENSE™

Plaaskuiers  |  Jagveld  |  Wynhuis  |  Bak & Brou  |  Drank  |  Lekkernye  |  Skryfbehoeftes  |  Huis  |  Kombuis  |  Kantoor  |  Meubels  |  Oudhede  |  Tuin  |  Dekor  |  Kerse  |  Keramiek  |  Parfuum  |  Skoonheid  |  Mansklere  |  Damesklere  |  Juwele  |  Kuns  |  Doen dit self  |  Buitelewe  |  Braai  |  Mamma & Ek  |  Speelgoed  |  Troeteldiere  |  Plaastroues  |  Die Showcase – Aanlyn Winkel

STRAUSS & SONS.CO.ZA™ BESTUURSMAATSKAPPY

ONDERSKRYWENDE BEGINSELS

Outentiek  |  Integriteit  |  Volhoubaarheid  |  Bewaring  |  Erkenning  |  Verandering  |  Versoening

PROJEKTE

Finansiering – Farmcrowd™  |  Jong Opkomende Entrepreneurs  |  Omgewing – Plant ‘n Boom  |  Plaasskool  |  Gebeurtenisse / Okkasies  |  Kosstories

ONS HARTSKAMER HANDELSMERK-AMBASSADEUR

ELVIS BLUE

Elvis se storie …

Elvis Blue is in Johannesburg in Suid-Afrika gebore en getoë. Hy is ‘n selfgeleerde musikant wat op die ouderdom van 16 homself leer kitaar speel het. Gedurende sy tienerjare het hy sy eie musiek begin skryf en ondervinding as ‘n straatmusikant in die strate van Johannesburg opgedoen. Tydens sy hoërskoolloopbaan het hy in verskeie bands gespeel, maar daarna hy het besluit om sy ervaring in die buiteland uit te brei en het hy in Londen en Skotland sy musiek gaan speel. In 2010 wen hy die Idols-kompetisie as Elvis Blue, sy verhoognaam, en die res van sy verhaal is ‘n ongelooflike reis na ons almal se hartskamers.

Hoekom Elvis Blue?

Elvis Blue is die verpersoonliking van ons erfenis en taal. Nie alleen vir Afrikaans en Engels nie, maar Elvis het ‘n hart vir verskillende kulture en was nog altyd by gemeenskapsprojekte betrokke. Sy oorspronklikheid kom deur in elke lied wat hy skryf en opneem. Hy skryf sy eie liedjies en as daar een lied is waarmee ons kan vereenselwig, dan is dit die lied – “Die Kamer” – ‘n Lied wat liefde gee …

Elvis Brew Co-padstal

Elvis is ook deesdae besig om koffie te bedien by sy baie gewilde en viby Elvis Brew Co-padstal buite George. Hy het die handelsmerk met die uitsluitlike doel gestig om van sy gunsteling produkte met ander te deel. Loer gerus na vir ‘n verskeidenheid leerprodukte asook hul heerlike vars gemaalde koffie. www.elvisbrew.co.za

Die koffiepotte prut, en dis soos hy sê:

“Die lewe gebeur, en koffie help – Koffie is altyd ‘n goeie idee!”

Lees Ons Tydskrif

KOM VERKEN ONS HARTSKAMER WÊRELD

Bestaan Uit
Gebring Deur